Saturday 24 March 2018

KOOKWATER VETKOEKE




Charlene Harding ** Ek het jou Kookwater Vetkoeke gebak Heerlik..miskien net n bietjie meer sout..Dankie..Helena Kruger

KOOKWATER VETKOEKEhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/03/kookwater-vetkoeke.html

2 k Meel
25ml Suiker
10ml Bakpoeier
2ml Sout [bietjie meer sout ek se so 1t]
2 eiers
250ml Kookwater
METODE
Sif Meel, Suiker, Bakpoeier en sout saam
Klits eiers eenkant in n bakkie
Klits kookwater vinnig by eiers
Voeg die eiermengsel nou by jou meelmengsel en roer goed deurmekaar
Lekker sagte slaperige deeg
Skep lepelsvol in lekker warm olie en braai aan die eenkant draai om en braai anderkant en skep uit op kombuispapier..om die olie te absobeur**
Bron: Charlene Harding**23/03/2018: Foto>Helena Kruger

 






No comments:

Post a Comment