Friday, 24 November 2017

UIE EN JALAPENO LEKKERTE

UIE EN JALAPENO LEKKERTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/11/uie-en-jalapeno-lekkerte.html
**My Eie Resep Helena Kruger*
300g Jalapeno Rissies [ringetjies gesny]
1.5kg Klein Piekel Uitjies of med. klein uitjies
8 Knoffelhuisies fyn gekerf
SOUS3k Suiker
3k Asyn
2k Water
1t Sout
1/4t Seldery saad [kwart]
1/4t Neut
1/4t Naeltjies
1/2t Chillie poeier [half]
1 t Paprika
1 Pakkie Tomato Paste
*3-4t Mielieblom[Maziena]
METODE
Kook uitjies sag in bietjie water en dreineer baie goed
Kook rissies en knoffel sag in n ander kastrol
Maak jou sous en kook jou sous so 3-4min.
Voeg jou groente by en kook 10min
Meng bietjie *Maziena so [3-4 t] met bietjie water en maak jou kooksel dikker ..kook deur tot mooi blink
Bottel dit warm in jou warm bottels en verseel goed.
N.S.Dit brand baie lekker en is baie lekker
Helena Kruger**24/11/2017