Friday, 17 November 2017

KNOFFEL EN KOLJANDER SOUS


KNOFFEL EN KOLJANDER SOUS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/11/knoffel-en-koljander-sous.html
*eie resep Helena*
1+1/2 k Koljander Blare [een en half]
3/4 t Sout [drie kwart]
125ml Melk
125ml  Soda Water
1 k Mayo
2 e Suurlemoensap
2 Knoffelhuisies
230g *Plain Cream Cheese*
1t Suiker
METODE
Plaas alles in jou Voedselverwerker of Liquidizer en verwerk dit goed fyn soos n sousie
Plaas in yskas
N.S> Baie lekker oor Pizza of Skyfies selfs oor Vis **Helena Kruger *17/11/2017