Wednesday 15 November 2017

BLOMKOOL EN CHILLIE PIEKELS


BLOMKOOL EN CHILLIE PIEKELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/11/blomkool-en-chillie-piekels.html
**eie resep Helena Kruger*
1 Blomkool in stukkies gebreek
1 Knoffelhuisie in stukkies gekap[ek het droee knoffel gebruik]
SOUS
2 k Asyn
2 k Suiker
1 k Water
1 t Sout
2 t Chillie Paste
Metode
Stoom Blomkool vir 6min in Mikrogolf oond
Plaas dadelik in n bak met yswater
Kook jou sousie met of sonder die chillies[ek het nie]
Strooi 1 t Mostersaad onder in jou botteltjie en n bietjie knoffel
Dreineer jou blomkool baie goed
Pak jou blomkool lekker styf in jou bottel en strooi weer n bietjie mostersaad bo-op en ook die ander knoffel en plaas jou 2t Chillie Paste bo-op.
Gooi jou Kookende sous bo-oor en sorg dat al die lugblassies uit is..Verseel dit dig
N.S> Ek het myne in die yskas geplaas en dit is heerlik na 2 dae**Helena Kruger*14/11/2017







No comments:

Post a Comment