Tuesday 30 May 2017

SARDYN GEREG

SARDYN GEREG
Maak n Slapdeeg en druk die Sardyne wat in twee gedeel is net sommer in die deeg..Braai 1 uitjie en meng dit met die sousie van die Sardyne en sprinkel bo-oor en bak by 180*C vir so 20min.[Sardyn in Tamatiesous]
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/05/sardyn-gereg.html
DEEG

1 k Meel
2 t Bakpoeier
1 t Sout [klein]
1/4k Olie [kwart]
1 Eier
1k Melk
1k Kaas gerasper
METODE
Meng alles en skep in bakskottel
Druk jou halwe Sardyne in die deeg
Gooi die sousie bo-oor
Bak by 180*C vir so 20min..
N.S>Maak n lekker sousie by dit..en n lekker slaai en dit is n lekker vinnige maaltyd.Helena Kruger **19/04/2017

 








No comments:

Post a Comment