Tuesday, 7 February 2017

CORN RELISH


CORN RELISH
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/02/corn-relish.html

**eie verwerking Helena**
GROENTE
8-6 k Mieliepitte gaar gekook[jy kan gevriesde mielies ook gebruik]
3-4 Uie gekerf
8-6 Wortels klein blokkies gesny
3-4 Groen Soetrissies blokkies gesny
3k Water
SOUS
2 k Suiker
2 k Asyn
1 t Sout
3 t Appelkooskonfyt
1 pakkie Tomato Paste
1/2 k Tamatiesous [halwe]
1 k Water
Mielieblom
METODE
Kook groente tot gaar maar stewig[nie pap nie]
Voeg jou klaargekookte mieliepitte by en kook vir so 5min
Meng jou sous en voeg alles by jou groentemengsel en kook vir 15min deur
Maak dikker met bietjie Mielieblom
Bottel dit warm in warm bottels..
N.S>Dit is n lekker Soeterige Relish**Helena Kruger* 07/02/2017

 
************************************************************************














GROENTE EN MIELIE RELISH


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/02/corn-relish.html
**eie verwerking en resep Helena Kruger​*

**500g Mieliepitte gaar gekook[jy kan gevriesde mielies ook gebruik]***kan meer gebruik as jy wil

GROENTE

2 Uie gekerf
7 Wortels klein blokkies gesny
1 Groen Soetrissie
2lt Water
1 Bossie Spinasie
10 Uie Lowwe
4 Knoffelhuisies
4 Tamaties
1/2 Kool [halwe]

SOUS
3 k Suiker
3 k Asyn
1 t Sout
3 e Appelkooskonfyt
1 pakkie Tomat
2 k Water
1 e Vars gemmer
1+1/2 t Hot Kerrie Poeier[een en n half]
1 t Paprika
1/2 t All Spice[half]
1/2 t Egg Yellow Poeier
1/2 t Borrie
Mielieblom +-2-3 t
METODE
Kap al jou groente redelik fyn in jou voedselverwerker of met die hand
Kook groente in die 2lt water tot gaar maar stewig[nie pap nie]
Maak jou sous eenkant
Voeg jou mielies by en voeg jou sous by***
Kook 10min en maak dikker met jou Mielieblom
Kook tot gaar en blink en bottel warm in warm bottels..Kyk vir blasie en haal uit met n sosatie stokkie
N.S>Dit is n lekker Soeterige Relish**Helena Kruger*
12/10/2017