Thursday 24 March 2016

JALAPENO MET N TWIST



JALAPENO MET N TWIST
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/03/jalapeno-met-n-twist.html

*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
5 k Asyn
1k Water
2k Suiker
2t Sout
15 Peperkorrels
1 pakkie Tamatie Paste
125ml Tamatiesous
125ml Sweet chillie sous

GROENTE:
1.5kg Jalapenos  in mooi ringetjies gesny
2 knoffelhuisies opgekap
1 uie baie fyn opgekap
METODE:*
Kook jou groente in 2k water vir 10min
Meng jou sous se bestd. En gooi dit oor jou groente in die pot
Kook vir 15min
Maak 2 e Mielieblom aan en roer dit in jou kooksel en kook dit goed deur
Bottel jou mengsel in lekker warm bottels en verseel deeglik*Helena Kruger*23/03/2016


 



 



INGELEGDE JALAPENO CHILLIES


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/03/jalapeno-met-n-twist.html


Bestanddele:
1 kg Jalapeno chillies
1 kg Uie - gesnipper
900 g appelkooskonfyt
½ koppie wit asyn
2 eetlepels bruin suiker
1 koppie pitlose rosyne

Metode:
Sit alles in 'n liquidiser tot amper fyn gekap.
Kook totdat die uie deurskynend is.
Bottel warm in gesteriliseerde bottels.

No comments:

Post a Comment