Thursday 4 February 2016

PANBROODJIE



PANBROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/02/panbroodjie.html

Gou ietsie ge-eet..die aand is nog lank** Pappie se self gebakte langbroodjie met kaas, salami groen soetrissies, tamatie, sommer in n pan op die stoof..geen botter op die broodjie nie net n bietjie in die pan**Yummy **Helena Kruger**03/02/2016
N.S> Moenie die soetrissie uitlaat nie dit gee hom so n lekker smaak..Jy kan hom vul met wat jy wil..**


















No comments:

Post a Comment