Tuesday 3 November 2015

PIEKEL MOSSELS



PIEKELMOSSELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/piekel-mossels.html


*eie resep Helena Kruger*
Vandag het ek bietjie *PIEKELMOSSELS * ingemaak..Ek het n pakkie *Pickle Fish Spice* gekoop by n Indiese winkel en dit gemaak al wat ek bygevoeg het is n 1/4k Bruinsuiker
Ek het die *Whole Spice gekook volgens die aanwysing op die pakkie met met asyn suiker en water en toe my uie net bietjie gekook in bietjie water en dit bygevoeg
My mossels het ek in die *Spice gerol [2de pakkie] en dit liggies gestoom tot gaar
Toe my Mossels by die Uie en Asyn Mengsel gevoeg en dit vir so 5 min gekook en dit toe gebottel in warm bottels enige lugblasies uitgehaal en Whalla ons sal sien na 1 week se staan 02/11/2015 Helena




.








No comments:

Post a Comment