Friday 20 November 2015

APPELKOSE INGEMAAK


APPELKOSE INGEMAAK



http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/appelkose-ingemaak.html
OUMAGROOTJIE SE INGELEGDE APPELKOSE

Halveer en ontpit die appelkose en weeg dit af.
KOOP 'N DIK STROOP VAN:
200g wit suiker per
250ml water.
METODE
Giet een derde van die stroop in 'n aparte kastrol en hou eenkant aan die kook.
Kook die appelkose 'n paar minute lank in die oorblywend stroop.
Skep dit met 'n gleuflepel uit en pak dit oormekaar met die holtes na onder in inmaakflesse.
Laat genoeg ruimte dat die boonste appelkose met stroop bedek kan word.
Suig die kokende stroop wat eenkant gehou is deur en vul de flesse tot oorlopens toe daarmee.
Verwyder alle lugborrels.
Verseel die flesse dadelik en laat hulle onderstebo op 'n droe doek afoel.
Bron: Onbekend *Foto w/t resepte*
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

No comments:

Post a Comment