Wednesday 7 October 2015

HELENA SE SOETTAND NAGEREG


HELENA SE SOETTAND NAGEREG.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/helena-se-soettand-nagereg.html

en moenie lag vir die Nagereg nie..as jou ligaam suiker soek dan moet hy genoeg kry**ha ha

Koekies krummel korsie

Banana Kitspoeding aan gemaak met 1en halwe koppie melk en bo op die korsie gegooi
Plaas nog n laagie beskuitjies sommer heel
1 blikkie kondensmelk
so 20 Marshmallows stukkend gesny en bygevoeg[kan meer gebruik]
halwe koppie suurlemoensap bygevoeg en alles lekker geklits
bo -oor gegooi en in die yskas geplaas..
En se nou vir my dit is nie Vinnig en lekker nie.
Baie lekker saam met n skeppie of twee roomys**.Helena Kruger *5/10/2015

 


No comments:

Post a Comment