Tuesday 8 September 2015

VIS PASTEI





VIS PASTEI

Bestanddele:
1 blik tamatie vis
1 blik room sweetcorn
6 aartappels
gerasperde kaas
2 uie
Deeg
Genoeg koekmeel om deeg styf te maak
2 eiers
halwe koppie botter
1 teelepel bakpoeier
1 koppie melk

Metode:
Meng botter, eiers en melk saam, gooi droë bestanddele in en maak jou deeg.
Plaas di deeg in ñ gesmeerde pastei pan.
Vulsel
Braai uie in bietjie olie tot goud bruin en gooi jou vis daarin, geur met bietjie speserye van u keuse.
Kook die aartappels en maak mash met dit.
Gooi die vismengsel oor die deeg in die pan volg met die sweetcorn dan die mash aartappels en strooi dan  jou gerasperde kaas oor, bak in jou oond tot gaar.**

Dikeledi Mokoqo*

No comments:

Post a Comment